Telefoon
Sel: 082 677 6164
(06:45 – 17:30)
Adres
Harties Vlinders Kleuter Akademie en Naskool
17 Malanstraat, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216
Skoolure
- Aflaaityd is vanaf 06h45
- Halfdag maats kan tussen 12h00 – 13h00 opgelaai word
- Skool sluit om 17h45
- Opvoedkundige program begin stiptelik daagliks om 08.00. Reel asb dat u kleuter voor 08.00 arriveer ander ontwrig dit die leerders ind die klassie
- Kleuterskool is toe gedurende openbare vakansiedae en skoolvakansies( daar is wel vakansie-skool wat gedurende vakansies aangebied word)
- Die kleuterskool sluit vir ongeveer drie(3) weke gedurende Desember/Januarie
- Datums beskikbaar op jaarlikse kalender