Dienste

Ons het 4 klassies:

Eendjies 1-2jaar (peuter moet kan loop)
Kuikens 2-3 jaar

Duifies 3-4 jaar
Uiltjies 4-5 jaar

Kurrikulum

  • Klein klassies met nie meer as 15 per klassie sodat ons individuele aandag kan gee.
  • Ons het vooruit beplande jaarporgram van 40 weke wat +-2weke per tema neem
  • Deurlopende assesering word gedoen op ‘n daaglikse basis
  • Ons voldoen aan die VLOA & NELDS wat die kleuter weergawe is van CAPS
  • Kinders leer speel-speel elke dag
  • Daar word Maart ‘n aanpassingsverslag deurgegee en Junie en Desember rapporte

Addisionele & Buitemuurse aktiwiteite

  • Musik Makers (by registrasie fooi ingesluit)
  • Witjassies
  • Monkeynastix,
  • Aqualand swem
  • Glitter Global dans
  • RSD rugby
  • Groot motoriese program op Vrydae

Uitstappie en instappies

  • Opvoedkundige uitstappies word gereel volgens die tema’s wat gevolg word. Alle instappiess word by die kleuterskool perseel aangebied.
  • Inligting en kostes i.v.m. uitstappies sal vroeg in die nuwe jaar gedurende oueraand deur gegee word.

Sekuriteit

  • Sekuriteit is vir ons uiters belangrik.
  • Die hek word in die oggend met aflaaityd en smiddae met oplaaityd beman.
  • Die res van die dag word die hek gesluit en toegang kan slegs per afspraak verkry word.
  • Daar is ‘n in- en uitteken register wat deur gemagtigde persoon wat kom op- en aflaai geteken moet word, asook deur enige besoekers of sport afrigters.
  • Ons is verbind met ADT sekuriteit wat flink reageer op die paniek alarm.

Hier is ‘n voorsmakie van ons klasaktiwiteite waarmee maats gestimuleer word:

Kontak Ons

Ons bied jou kleuter ‘n veilige omgewing, gevul met liefde, sorg en passie. Waar kinders speel-speel leer en ontwikkel.

Telefoon: 082 677 6164
(06:45 – 17:30)