Gesondheid
- Afskrifte van u kleuter se immuniseringskaart moet saam die aansoek om toelating verskaf word
- Siek kleuters moet asseblief tuis bly.
- Sodra een siek maaitjie skooltoe gestuur word is die blootstelling daar dat sy/hy ie ander maats en juffrou kan aansteek.
- Indien u kleuter koors of diaree ontwikkel, moet hy/sy eers vir 12 ure sonder enige tekens wees voordat hy/sy weer terugkom skool toe.
- Indien u kleuter siek word by die skool, sal os die ouers onmiddelik kontak.
- Allergiee moet asseblief op die toelatings vorm aangebring word soda tons goed ingelig is oor u kind se gesondheid.
- Ons gee ongelukkig geen medikasie by die skool nie, volgens landswet.
- Beperk jou kind se suikeriname en bou aan sy/har imuunstelsel
- Indien daar beserings plaasvind is daar altyd ‘n personeellid wat die kleuter sal bystaan en versorg asook die ouers sal in lig van die besering.


Kontak Ons
Ons bied jou kleuter ‘n veilige omgewing, gevul met liefde, sorg en passie. Waar kinders speel-speel leer en ontwikkel.
Telefoon: 082 677 6164
(06:45 – 17:30)
Ons bied jou kleuter ‘n veilige omgewing, gevul met liefde, sorg en passie. Waar kinders speel-speel leer en ontwikkel.
Telefoon: 082 677 6164
(06:45 – 17:30)
