Toelatings
Skryf nou in vir 2025
- Om kwaliteit aandag te verseker, word die maksimum toelaatbare kleuter per klassie beperk tot 15
- Kleuters en babas wat alreeds ingeskryf is vir die volgende jaar geniet voorkeur.
- Dit is egter noodsaaklik om u kind se aansoek om toelating spoedig te voltooi en in te handig, tesame met die kontrak en registrasie fooi, om op die waglys te registreer.
- Nuwe fooie is elke jaar aan die einde van September beskikbaar



Kontak Ons
Ons bied jou kleuter ‘n veilige omgewing, gevul met liefde, sorg en passie. Waar kinders speel-speel leer en ontwikkel.
Telefoon: 082 677 6164
(06:45 – 17:30)
Ons bied jou kleuter ‘n veilige omgewing, gevul met liefde, sorg en passie. Waar kinders speel-speel leer en ontwikkel.
Telefoon: 082 677 6164
(06:45 – 17:30)
