Riglyne
- Ons vlinder-hempie word Vrydag saam met ‘n blou denim broekie gedra (pryse gewoonlik Januarie beskikbaar)
- Alle klerasie moet asseblief duielik gemerk wees om sodoende die eienaar maklik op te spoor
- Indien u dogtertjie ‘n rokkie dra is sy welkom, trek asseblief net ‘n “skibroekie” of ‘n kortbroekie onderaan.
- Indien u kleuter met enige iets anders by u huis opdaag wat nie sy/haar eiendom is nie, versoek ons u vriendelik om dit terug te stuur skool toe.
- Daar is ‘n krat met verlore goedere wat u kan deur kyk.
- ‘n Duidelik gemerkte tassie.
- Kossakkie wat ook duidelik gemerk is met kosblik en gemerkte waterbottel.
- ‘n Ekstra stel klere wat gemerk is vir onvoorsiene glipsies.
- Daar is voldoend ouderdoms gebaseerde speelgoed indie klassies, sodoende is dit nie nodig om enige iets van die huis aft e bring nie.
- Lekkergoed(net Vrydae is lekkergoed dag)
- Kougom
- Juwele bv ringe, horlosies, sonbrille, selfone
- Verjaarsdae is baie spesiaal, dan hou ons verjaardag kring met ‘n kroon vir die kleuter wat verjaar.
- Mamma kan verjaardagpakkies vir die hele klas saamstuur die naaste Vrydag aan u kleuter se verjaardag.
- Ons vier verjaardae op Vrydae.